| |||||
| |||||
Leuse: Quaerite Prime Regnum Dei | |||||
Volkslied: Ode to Newfoundland | |||||
Hoofstad | St. John's 47°34′N 52°42′W / 47.567°N 52.700°W | ||||
Taal/Tale | Engels | ||||
Godsdiens | Anglikaanse Kerk, Rooms-Katolieke Kerk | ||||
Regering | Monargie | ||||
Koning | |||||
- 1907–1910 | Edward VII | ||||
- 1910–1936 | George V | ||||
- 1936 | Edward VIII | ||||
- 1936-1949 | George VI | ||||
Eerste Minister | |||||
- 1907-1909 | Robert Bond | ||||
- 1909-1917 | Edward Patrick Morris | ||||
- 1918-1919 | William F. Lloyd | ||||
- 1919 | Michael Patrick Cashin | ||||
- 1919-1923, 1928-1932 | Richard Squires | ||||
- 1923-1924 | William Warren | ||||
- 1924 | Albert Hickman | ||||
- 1924-1928 | Walter Stanley Monroe | ||||
- 1928, 1932-1934 | Frederick C. Alderdice | ||||
Wetgewer | Parlement | ||||
Historiese tydperk | Nuwe Tyd | ||||
- Britse Dominie-gebied | 1907 | ||||
- Onafhanklike Dominie (Statuut van Westminster) | 11 Desember 1931 | ||||
- Dominium-gebied | 16 Februarie 1934 | ||||
- Provinsie van Kanada | 31 Maart 1949 | ||||
Area | 405 212 km2 156 453 sq mi | ||||
Geldeenheid | Dollar |
Newfoundland ( Frans: Terre-Neuve, voorheen Nederlands: Terneuf, Engelse uitspraak New f'ndland) is 'n eiland in die Atlantiese Oseaan aan die noordooskus van Noord-Amerika. Dit behoort aan die Kanadese provinsie Newfoundland en Labrador. Newfoundland word deur die Straat van Belle Eiland van die Labrador-skiereiland geskei, en vanaf Kaap-Breton-eiland deur die Cabot Straat. Die eiland het 'n oppervlakte van 108 860 km² en is die tuiste van ongeveer 468 000 inwoners (2021).
Die provinsiale setel, St. John's, is in die uiterste suidooste van die eiland geleë. Net suid van die hoofstad is Cape Spear, Kanada se mees oostelike punt.
Die provinsie was "Newfoundland" genoem tot en met 2001.
Kaap Spear, suidoos van die hoofstad, is die mees oostelike punt van Kanada en Noord-Amerika.
Newfoundland is die wêreld se 15de grootste eiland.